↻ Load more PLACESLoading... Show map Larger map Get directions

Hoërskool DF Malan

 
Secondary school  
DF Malan is ‘n toonaangewende Afrikaans-medium hoërskool. BESTAANSTELLING DF Malan is ‘n toonaangewende Afrikaans-medium hoërskool wat leerders in ‘n veilige en waarde-gedrewe omgewing in hulle totaliteit ontwikkel om in ‘n snel-veranderende volwasse wêreld hulle plek vol te staan. VISIE DF Malan strewe daarna om ‘n innoverende en leidinggewende hoërskool te wees wat leerders geleenthede bied om met die nodige lewensvaardighede toegerus te word sodat hulle ‘n positiewe verskil in die samelewing maak. Read more

Review Hoërskool DF Malan

   Loading comments-box...

Updates from Hoërskool DF Malan

Popularity of Hoërskool DF Malan

Hoërskool DF Malan Social Media Popularity Score:
6.5 / 10
  This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Hoërskool DF Malan has a total of 5216 visitors (checkins) and 7337 likes.
3 reviews of Hoërskool DF Malan. Average grade 4 av 5.