Aan die Oewer (Orania)
closed today
Hotel resort Hostel
Aan-die-Oewer, die oase van die Bo-Karoo. Ons bied die beste verblyf in chalets, hotel en ook kampering. Kom geniet vele aktiwiteite vir elke smaak. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Aan die Oewer (Orania)
Loading comments-box...
Rose S. 2016-05-30
Dis die vyfde keer by Orania....hierdie erg teleurgestel....en ons bring nog my familie van Amerika ook daarheen....vertel hulle dis vyf sterkte...

Ignatius P. 2016-05-07
Ons was nou al hier en al met die karvaan in die park gestaan en dit was lekker. Maar vandag was baie teleurstellend ons het vriende van die kaap hier...

Frans Du T. 2018-05-06
Baie dankie vir ons kort maar heerlike kuier. Ons het in Kwiksterjie gebly. Dit was net soos mens dit kon begeer het. Die spa was ontspannend en die...

Nadia G. 2017-12-28
Ons gesin het Orania die vakansie besoek! Oewerpark julle netheid en vriendelikheid het ons spraakloos!!! Baie dankie!!

Sarie M. 2017-12-16
Sal enige tyd weer kom baie gasvry en netjies. Tussen ons eie mense.

Isabel De B. 2017-07-22
Eerste besoek aan Orania, oorgeslaap by Aan die Oewer, wonderlike ervaring sal dit beslis aanbeveel!

Arthur G. 2017-07-16
Ons sien julle verseker weer tydens my verjaardag die naweek v 25Aug. Orania lê ons baie na aan die hart. Die afgelope naweek was weer heerlik...

Christo K. 2017-07-09
Ek was reeds 2 keer daar . Ek sal weer gaan , dis rus vir jou siel . Uitstekend .

Elmari Louw du P. 2017-07-03
Stunning
Stunning
Jaycee Le R. 2017-06-19
Ek is van die Paarl in die Weskaap en het saam vriende van Hartswater n Saterdag aand by Tannie Dorie de Klerk se boshuisie deurgebring. Dit was...

Jacquelene J. 2017-05-14
Beste beste verblyf in Orania!!
Beste beste verblyf in Orania!!
Francois M. 2017-05-04
Hi. Ons het 2 nagte oorgeslaap. Die huis was pragtig en omgewing ook Ongelukkig het ek nie genoeg huiswerk voor die tyd gedoen nie. Die prys was...

Dorothy De B. 2017-04-27
Ons daar in kwikstertjie chalet gebly. Rerig pragtig en rustig. Al probleem was as mense verby ry was die stof erg. Sou ook daarvan gebou as daar...

Annalize L. 2017-04-19
Nêrens in Suid-Afrika voel mens meer tuis as in Orania!!!

Jenny M. 2017-04-19
Mooiste skoonste rustigste ongelooflike mooi plekkie waar ek graag eendag wil aftree.

Allouise Vorster K. 2017-04-19
Eerste keer wat ek daar was sal beslis weer gaan.

Cindy de L. 2017-04-17
Altyd lekker om daar te gaan kamp. Weereens die naweek 'n rustige tyd gehad. Salig...

Johann L. 2017-03-27
Dit is netjies, die mense vriendelik en gaaf. Hier hoef jy nie te worry oor jou kampgoed. Mooi en baie dankie.

Nikki K. 2017-03-09
Gorgeous well placed self catering accommodation set in beautiful well manicured lawns that straddle the bank of the Orange River

Kiewiet A. 2017-03-04
Baie skoon en rustige oord. Mense is baie vriendelik en behulpsaam. En 'n baie veilige oord om by te camp. Voel om te kuier van huis tot huis. Sal...

Updates from Aan die Oewer (Orania)
Aan die Oewer (. 2017-12-17
GELOFTEDAG 2017 Aan-die-Oewer was stampvol op Geloftedag. Wonderlik om al Orania en omliggende gebiede se mense, ons mense, hier te ontvang. Ons trots!

Aan die Oewer (. 2017-11-18
Dankie Orania Dorpraad, dit was 'n plesier om julle personeel hier te ontvang. Na die heerlike kuier van meer as 100 mense, is die terrein vanoggend net so skoon soos wat julle dit gister ontvang het....Prysenswaardig!

Aan die Oewer (. 2017-11-17
Welkom aan Orania Dorpraad. Hoop julle het 'n wonderlike afsluitingsfunksie by Aan-die-Oewer.

Aan die Oewer (. 2017-11-10
Stampvol so op 'n Vrydag, met Herholdt's Electrical Wholesalers, takke van Bloemfontein en Kimberley, wat vir die naweek by ons kuier. Hoop julle gan jul naweek hier by Aan-die-Oewer sommer baie geniet. Baie welkom!

Aan die Oewer (. 2017-10-20
Hartlik welkom aan al die onderwyseresse van Universitas Primere Skool - Tjokkies Hoop julle geniet die naweek hier by Aan-die-Oewer!

Popularity of Aan die Oewer (Orania)
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Aan die Oewer (Orania) has a total of 7383 visitors (checkins) and 5438 likes.
20 reviews of Aan die Oewer Orania.
Average grade
4.7
av 5.