Hoërskool Ben Viljoen
Secondary school
Review Hoërskool Ben Viljoen
Loading comments-box...
Stanley Xiaan H. 2015-03-29
My alma mater - in 1987 tot 82 - ek het darem meer geleer as pak gekry [ Mre JOHAN FLINT , DE JAGER [HOOF], AT VAN ROOYEN ] dankie ! ek het toe nooit...

Tania L. 2016-02-12
Ben Viljoen se byeenkoms was n sukses en baie lekker ten spyte van die hitte. Maar die baan loting van die aflosse was onregverdig en een sydig.

Simone S S. 2015-02-17
Awesome skool
Awesome skool
Annah Mamotse M. 2014-08-20
Ek wil net vandag sterkte se vir die aokker seuns wat vandag sokker speel teen Elshadai combined school *

Lesedi Lee M. 2014-06-08
Hoerskool Ben VilJoen(What a great school)

Updates from Hoërskool Ben Viljoen
Hoërskool Ben V. 2015-07-28
Ian Jacobs het gedurende die Junie/Julie skoolvakansie aan verskeie Gholftoernooie deelgeneem. Ian bekleë tans die nommer 2 posisie in Mpumalanga! Baie geluk Ian!!

Hoërskool Ben V. 2015-07-25
LIMPOPO KAMPIOENE! Ons 1ste span Is Limpopo Kampioene nadat hulle skouspelagtige rugby gespeel het teen Hoërskool Piet Potgieter! Ons 1ste span ween 26-12 met Phil Joubert, Muller Visser en Ruan Breed wat elk vandag drieë gedruk het. Ruan Human het punt

(Photo's taken by Matselana Letsoalo)
(Photo's taken by Matselana Letsoalo)
Hoërskool Ben V. 2015-07-24
Baie sterkte aan ons sportspanne wat die naweek in hul verskeie sportsoorte gaan deelneem: Ons skuts neem ook vandag deel in Nelspruit by Curro Nelspruit. Baie sterkte manne! Good luck to our chess team who will be participating in Witbank tomorrow in t

Hoërskool Ben V. 2015-07-22
(Foto's geneem deur Matselana Letsoalo, Carla Pohl en Simoné Swart)

Popularity of Hoërskool Ben Viljoen
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in March:
Hoërskool Ben Viljoen has a total of 3924 visitors (checkins) and 7794 likes.
5 reviews of Hoërskool Ben Viljoen.
Average grade
3.4
av 5.