La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad.
opens at 07:30 today
Secondary school
Oldest Girls' School in Paarl. La Rochelle's Official Facebook Page:Information for girls, parents,
"Dit is ons doel by La Rochelle om goedgebalanseerde, volwasse jong dames die wêreld in te stuur. Daarom beskik ’n Larrie oor ’n gesonde stel waardes, is bereid om ’n positiewe bydrae tot haar gemeenskap te maak en is ook in staat om die eise van die moderne leefwyse met selfvertroue aan te pak. Read more
Reviews
Updates (5)
Review La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad.
Loading comments-box...
Ashleigh Tiger-Lilly C. 2016-06-02
Best high school ever. I did my full run through high school 10 years ago. Mr Ratz and Ms Loubser were my biggest motivators to succeed at everything...

DE Villiers H. 2015-02-23
Ongelooflike gees, tradisie en karakter ! So bly my kleindogter, Christie Droomer het uit eie vrye wil gekies om haar Hoërskool loopbaan by La...

Rina de V. 2015-02-19
Ek was nog nooit so trots om deel te wees van enige iets nie. Ek verstaan wat hulle bedoel met "Once a Larrie, ALWAYS a Larrie". Dis 'n trots wat nou...

Jack Grant C. 2016-02-22
Ons verlang jul Larries. Jul was vir my vrou, Juf Conradie, die beste skool.

Adri van Z. 2015-09-13
My skool- 1971-1975. Koshuiskind uit Suidwes, nie Namibie nie. Baie goeie jare. Steeds trots op julle!!!Adri Viljoen.

Deon En Judith D. 2015-08-13
Baie goeie skool . Drie geslagte meisies in my lewe was en is daar op skool , vrou, dogter en kleindogter .

Margie C. 2015-05-01
Once a Larrie always a Larrie! Matric '85 rocked. Life forming and life affirming years.

Angie M. 2015-04-21
I could never have had such a wonderful education as I achieved at La Rochelle. It gave me values and taught me how to act appropriately in all...

Eliza En Amla N. 2015-04-09
Beste skool vir n meisie!!!!
Beste skool vir n meisie!!!!
Sandra Reyneke Le R. 2015-02-19
Baieeeeeeeeee geluk met die 4 M se oorwinning! Baie trots op jullexxx

Shaun W. 2015-01-23
My daughter started this year in grade 8. I must say im impressed this far...Goodluck to the staff for 2015.

Zikhona Sbukwana S. 2015-01-07
A school of excellence... i will always be a Larrie in my heart. The best foundation one could ever ask for.

Candice F. 2014-08-28
Such wonderful values and steadfast traditions

Belinda G. 2014-05-15
Vir altyd n Larrie Blom, dis verseker!
Vir altyd n Larrie Blom, dis verseker!
Madi Le G. 2014-03-31
Het 1972 matriek geskryf in La Rochelle. Die koshuislewe was n vreemde ondervinding vir n Namibiër!!!

Marissa G. 2014-03-28
Om 'n Larrie te raak was die beste besluit gewees tenspyte wat ander gedink het* vandag kan ek sê al het ek skaam meisie daar ingestap is ek nou 'n...

Marzylia L. 2014-03-06
Een keer n LARRIE, altyd n LARRIE!!! Beste jare van my lewe.

Odette M. 2014-02-20
I matriculated in 1990 and well, looking at this page has brought back SO many amazing memories. A school has and hasn't changed. Still the same old...

Susanna T. 2014-01-22
My daughter, Alechandra dos Santos, enjoy so much to be a larrie. Thank you for helping my girl develop into a self confident young lady.

Jacoba Brand V. 2014-01-15
Ek wil net graag se, dat La Rochelle vandag die BES gekleede Meisieskool by die 4M was. Almal was pynlik netjies in hul skooldrag of atleet drag....

Updates from La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad.
La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike F. 2017-10-22
Darius Joubert van TBS groep het Maandag die meisies kom toespreek en praktiese tegnieke geillustreer om hulself te beskerm. Baie dankie vir die berig, me Jacobie A. Müller-Bester.

La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike F. 2017-10-20
Prefektekamp by Houtbaai ... Ons verkeer in ń ligte luim voor die harde werksessie van die aand begin.

La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike F. 2017-10-18
Anke van der Merwe, graad 12 2015, se gedig in Penseel 2017, 'n publikasie van die Dept Afrikaans-Nederlands US.

Tune in on Wednesday 18 Oct at 17:00 for La Rochelle Girls’ High’s School Top 20 hits on AWSUM Radio! Don’t miss out as our learners announce the songs. AWSUM Radio can be streamed directly from www.awsum.co.za or from our school’s mobile app. Downloa

La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike F. 2017-10-17
Lené Hugo se ma skryf: Baie dankie La Rochelle. Lené het geblom in La Rochelle. Weereens dankie vir die skool en die Koshuis, vir die vertroue wat hulle te alle tye in haar gehad het. Op die manier het sy haar talente en potensiaal ten volle uitgele

Popularity of La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad.
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in April:
La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad. has a total of 709 visitors (checkins) and 8188 likes.
20 reviews of La Rochelle hms/ghs, Paarl. Amptelike Fb-blad..
Average grade
5
av 5.