Hoërskool Strand - Strand High School
open now, until 14:30
Secondary school
"Volhard & Oorwin" Ons Visie
Hoërskool Strand sal 'n hoërskool vir die gemeenskap wees waar almal wat hier tuis hoort, hulle unieke menswees kan uitleef in 'n omgewing van uitnemendheid. Update description
Reviews
Updates (5)
Review Hoërskool Strand - Strand High School
Loading comments-box...
Alida K. 2015-05-08
Dankie HS vir al die geleenthede wat ons kinders ontvang. Dit is juis dit wat ek van my skooldae daar onthou. So bly my kinders kan dit ook nou...

Jacques du P. 2015-04-22
Is dit aanvaarbaar dat Mev J Engelbrecht fisies jou kind aanrand en Mnr Klopper na twee dae nog nie kameras in die klaskamer wil nagaan vir bewyse nie...

Susan M. 2015-02-14
Die beste tyd van my lewe in die skool gehad. Mis al die skool vriende van 1982, wens net ek kan vir Linda Retief opspoor want ons was die beste...

Dillan M. 2016-08-22
Elke dag hoor ek die leerders van hoërskool strand wat nie gelukkig is oor die tradisies wat weg gevat word nie

Riana van den B. 2015-02-28
Lekker om so op hoogte gehou te word. Gaan groot Hoërskool Strand

Updates from Hoërskool Strand - Strand High School
Hoërskool Strand - Strand High S. 2016-08-19
Die matrieks word bederf met geskenkbewyse van RocoMamas in Somerset Mall. Heinrich Olckers, die bestuurder, en mnr. Malan het dit aan hulle uitgedeel nadat mnr. Malan met hulle oor die komende eksamen gepraat het.

Hoërskool Strand - Strand High S. 2016-08-18
Vandag kry ons skool n hond! Tiamo besoek die DBV.

Danie Raubenheimer van RocoMamas van Somerset Mall het die personeel vandag verras met burgers om dankie te sê vir al hulle harde werk met die Interskole. Dankie Danie, Heinrich en Wendy.

Baie geluk aan Charl Morkel (Graad 8) wat die C-afdeling van die Atlantic Beach Junior Ope Gholftoernooi gewen het. Die toernooi het Sondag in Melkbosstrand plaasgevind.

Trots om 'n arend te wees! Mooi foto's en uitslae van Interskole 2016 verskyn in vandag se Distrikspos.

Popularity of Hoërskool Strand - Strand High School
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Hoërskool Strand - Strand High School has a total of 958 visitors (checkins) and 6272 likes.
5 reviews of Hoërskool Strand - Strand High School.
Average grade
4.6
av 5.