Happy Dog Salon & Daycare
opens at 08:00 today
Pet groomer Beauty Salon
Why not spoil your canine companion as you would love to be spoiled. We specialize in Wash, Dry, Sha Update description
Reviews
Updates (5)
Review Happy Dog Salon & Daycare
Loading comments-box...
Alta Strauss C. 2016-04-01
Daar is NIEMAND anders wat ek so vertrou om na my kosbare troeteldiere om te sien nie. Soooo baie geduld, sooooo baie aandag en tyd word aan my...

Updates from Happy Dog Salon & Daycare
Happy Dog S. 2016-02-13
Dit is 'n fantastiese idee. Gaan dit verseker probeer

Happy Dog S. 2016-02-12
HAPPY DOG SALON KATHU - Bederf u 4 voet kind met 'n lekker bad, droog maak en skeer/trim - vir persoonlike aandag, liefde en profesionele diens!!!!!! Happy Dog Salon maak glad nie gebruik van hokke! Kos en water is vrylik beskikbaar vir ons kliente, asook

Happy Dog S. 2016-01-03
WERK STOP NOOIT!!! Op Nuwejaar!!! Dit is mos lekker om "kinders" mooi te maak

Happy Dog S. 2015-12-24
'Happy Dog Salon & Daycare wil graag aan al hul kliente en vriende n Geseende Kersdag toe wens asook 'n Voorspoedige 2016.

Happy Dog S. 2015-12-16
Vandag was dit ons "party" om aan al ons wenners hulle pryse te oorhandig. Ek moet nogal se die senuwees het maar gekou en die trane was maar vlak. Die kompetisie het begin op 1 Oktober en geeindig 30 November. Gedurende hierdie 2 maande is daar 250 klien

Popularity of Happy Dog Salon & Daycare
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in December:
Happy Dog Salon & Daycare has a total of 15 visitors (checkins) and 609 likes.
1 reviews of Happy Dog Salon & Daycare.
Average grade
5
av 5.