Ewige Lig
opens at 09:00 today
Religious organisation Church
Om soveel moontlik mense na Jesus te lei.
Ons het 'n begeerte om mense se lewens te verander. Update description
Review Ewige Lig
Loading comments-box...
Jaco N. 2016-06-14
Ewige Lig waar jy aanraak van God ervaar...waar jy sonder geen twyfel die ou mens kan afsterf en jy jou roeping kan uitleef...jy word deel van die...

Amanda V. 2016-03-13
Not just a chuch, but a home. Not just a feeling, but the work of the living God. Jou lewe sal verander en jy sal nie een dag speit wees en terug kyk...

Nico A. 2015-08-10
Regtig 'n wonderlike kerk. Kom een keer en jy sal weer en weer kom.

Janine W. 2015-07-28
Dis die beste kerk ooit, ons sal nooit skuif nie. Ons ry elke Sondag ver om soontoe te gaan en dis elke Sondag die ry werd!

Elisabeth L. 2015-05-21
Is daar slegroepe vir 28 tot 36 jariges, ongetroud?

Laria V. 2015-04-19
Al wat ek kan se is WOW! Wat n voorreg om deel van so n kerk te kan wees!

Marinus S. 2015-02-08
Hallo Ewige Lig. Kan julle my asb van die SMS databasis afhaal, eks al 4 jaar nie meer betrokke.

Elmarie B. 2014-12-21
Waar jy groei en nie n erediens mis nie!

Riana M. 2014-09-30
Ons dank gaan aan Ons Hemelse Vader vir Ewige Lig kerk.

Milan B. 2014-06-20
Die eerste dag toe ek by Ewige Lig instap het ek tuis gevoel. Ek het deel geword van 'n liggaam waar God se wonderbaarlike krag werk en waar almal...

Julia C. 2014-05-30
Beste Este Kerk in die wereld. Al die pastore, al die mense en die teenwoordigheid van God is amazing. Ek Looooovveeeeee ons kerk. ♥♥♥

Colleen Elizabeth J. 2013-10-23
Die liefde van elkeen van jul pastore het ons familie deur 'n groot krisis gedra ... julle leef werklik die LIEFDE VAN JESUS uit. Onbaatsugtig. Baie...

Popularity of Ewige Lig
Social Media Popularity Score:
This value is based on the number of visitors, checkins, and likes on Facebook in the last few months.
Most activity in January:
Ewige Lig has a total of 5671 visitors (checkins) and 10631 likes.
12 reviews of Ewige Lig.
Average grade
4.6
av 5.